A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.39 (24.05.26) - (Afr.) - Is jou weg reg in jou eie oë?

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:05

Elke weg van ‘n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte. Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers. Hoogheid van oë en trotsheid van hart—die glans van die goddelose is sonde. 
(Spr. 21:2-4 Afrikaans OV)