A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.43 (07.06.26) - (Afr.) - Staan weer op, kind van God!

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:11

Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. (Spr. 24:16 Afrikaans OV)

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Joh. 1:9 Afrikaans OV)

Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie. (Heb. 8:12 Afrikaans OV)