A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.45 (14.06.26) - (Afr.) - Ons moet oorwin, volhard, en hard stry om in te gaan...

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:31

Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele. (Openb. 3:5 Afrikaans OV)

En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. (Matt. 10:22 Afrikaans OV)

Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie. (Luk. 13:24 Afrikaans OV)