A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.48 (24.06.26) - (Afr.) - Is dit hoe mense jou ook sien?

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:26

Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink, omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het, dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus. 
(Filémon 1:4-6 Afrikaans OV)