A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.49 (28.06.26) - (Afr.) - Wie kies jy om te dien?

tiaan gildenhuys

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 3:02

Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? 
(Rom. 6:16 Afrikaans OV)

Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. 
(Rom. 6:23 Afrikaans OV)