PRAATING
Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!
Podcasting since 2021 • 52 episodes
PRAATING
Latest Episodes
BEER ADRIAANSE
Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...”Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord.Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is.Om te probeer is dalk die coolste d...
•
Season 4
•
Episode 11
•
1:44:51
ZETSKE VAN PLETZEN
Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag.Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees vir die wêr...
•
Season 4
•
Episode 10
•
1:38:45
BRENDAN PEYPER
Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier!Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal!Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — dees...
•
Season 4
•
Episode 9
•
1:19:07