
PRAATING
Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!
Episodes
50 episodes
BRENDAN PEYPER
Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier!Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal!Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — dees...
•
Season 4
•
Episode 9
•
1:18:08

DEMI LEE MOORE
Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses.In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare P-woord. Goeiste, moenie my ...
•
Season 4
•
Episode 8
•
1:22:46

ARNO CARSTENS
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk!Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was!...
•
Season 4
•
Episode 7
•
1:17:12

MIKE BOLHUIS
Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid.Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip...<...
•
Season 4
•
Episode 6
•
1:06:34

HANNON BOTHMA
They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi?They say die snor is powerful — maar is dit pragtig?They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy?Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik? Ek dra...
•
Season 4
•
Episode 5
•
1:23:08

LIZZ MEIRING
Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek!Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning.Sweet ’n Short tot Pretville.Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters. Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos....
•
Season 4
•
Episode 4
•
1:22:13

EMO ADAMS
Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo!Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voe...
•
Season 4
•
Episode 3
•
1:23:37

BOBBY VAN JAARSVELD
Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool!Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek.Hy’s die enigste mens wa...
•
Season 4
•
Episode 2
•
1:20:40

NICHOLIS LOUW
We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die v...
•
Season 4
•
Episode 1
•
1:16:17

PIERRE VAN PLETZEN
Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.Some of you mi...
•
Season 3
•
Episode 14
•
1:30:12

TOBIE CRONJÉ
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat ...
•
Season 3
•
Episode 13
•
1:31:16

KATINKA DIE KAT
They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round lege...
•
Season 3
•
Episode 12
•
1:04:08

CHRIS CHAMELEON
Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde....
•
Season 3
•
Episode 11
•
1:43:23
.jpg)
CASPER DE VRIES
Vandag se gas is 'n legende en 'n idool.Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder and...
•
Season 3
•
Episode 10
•
1:25:38

JO BLACK
Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek. Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van...
•
Season 3
•
Episode 9
•
1:22:06

NEIL SANDILANDS
In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akte...
•
Season 3
•
Episode 8
•
1:47:56

BIBI SLIPPERS
Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste m...
•
Season 3
•
Episode 7
•
1:28:23

REFENTSE
Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag. Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en...
•
Season 3
•
Episode 6
•
1:11:31

DRICUS DU PLESSIS
Vandag se gas is letterlik 'n yster! As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het. Maar hy is ook 'n Gees-Yyster!Hy is in die besigheid van klobbering mense. Hy klobber...
•
Season 3
•
Episode 5
•
1:17:58
.jpg)
ALETTA FRANCINA DE KOCK
Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord.Da...
•
Season 3
•
Episode 4
•
1:15:48

LEA VIVIER
Vandag se gas spandeer baie tyd naby water. Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Won...
•
Season 3
•
Episode 3
•
1:24:37

RIAN VAN HEERDEN
Vandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?Hy is die tipe man wat die lewe aan die ballas gryp en dit dan ook sommer saggies streel. Hy is ’n baanbre...
•
Season 3
•
Episode 2
•
1:13:44

VALKIE VAN COKE
Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt!Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem...
•
Season 3
•
Episode 1
•
1:09:46
