
PRAATING
Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!
PRAATING
Kurt Darren
•
Peach van Pletzen a.k.a Groothond
•
Season 2
•
Episode 3
Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud! Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa!
Hy is die pilot van die airways, ‘n dokter van melodie, die prins van sokkie en die Kaptein van Afrikaanse popmusiek. Dames en here maak geraas in jou sitkamer, of in jou kantoor vir die enigste KURT DARREN!
To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm