.jpg)
PRAATING
Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!
PRAATING
Leah
•
Peach van Pletzen a.k.a Groothond
•
Season 2
•
Episode 10
Vandag se gas is die moontlik die hoofmeisie van Afrikaanse popmusiek. Sy het al die balkies and that could be baie intimiderend.
She is nederig like Nederburg, nederig like neus-chirurg. If your woordspeling is goed genoeg, then what you sê does not have to make sense. Does the lewe always make sense?
Die Heuwels Fantasties het 'n song oor haar geskryf en sover ek weet het sy geen van nie, maar tog het sy die meeste fun! Dames en Here, sit asb. jul hande by mekaar vir die talentvolle: LEAH!
To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm