.jpg)
PRAATING
Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!
PRAATING
Angie Oeh
•
Peach van Pletzen a.k.a Groothond
•
Season 2
•
Episode 12
Vandag se gas is ons jongste gas nog op Praating en word gereken as ‘n prominente stem van ’n nuwe generasie. It doesn’t really matter how long you have been on this bal sweefing in space. Die lewe word nie in tyd gemeet nie, maar in experience. Party mense het al meer geleef en ervaar op 23 as ander op 53. Ek glo ons gas is een van dáái mense.
Sy is 'n fellow Moot-mens en sy rap so Legeh dat sy in een jaar hoogtes bereik het wat party mense nie eers op mushrooms kan bereik nie. Sit jul hande, harte en ore bymekaar vir Angie oeh!
To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm