
PRAATING
PRAATING
RIAN VAN HEERDEN
Vandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?
Hy is die tipe man wat die lewe aan die ballas gryp en dit dan ook sommer saggies streel. Hy is ’n baanbreker and he will druk knoppies that need to be drukked. Change the changeable is een van sy core life philosophies.
Meeste van julle sal sy stem herken! ’n Stem wat klink soos heuning wat gemeng is met molasses deur die bye themselves!
My liewe mense sit jul hande bymekaar vir die Geesmissiel, Rian van Heerden.
The Media Farm is PRAATING se vennoot. VIr Branding en Content MArketing vir jou besigheid besoek https://www.mediafarm.co.za/?utm_source=Podcast&utm_medium=brandingschool&utm_campaign=praating
To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm