PRAATING

TOBIE CRONJÉ

Peach van Pletzen a.k.a Groothond Season 3 Episode 13

Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston.  Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.

Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!  

Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.

Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous.  So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé!

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm