PRAATING

EMO ADAMS

Peach van Pletzen a.k.a Groothond Season 4 Episode 3

Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo!


Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer. Hy’s wat mens noem: ’n Geesmissiel.

The man can sing. The man can dance. Jou charisma staan nie ’n kans!
Tall, dark, and Afrikaans...

The one and only: Emo Adams!

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm