Hier's die Ding
Ons bespreek wat "die ding" is oor verskeie aktuele onderwerpe met gaste uit diverse velde.
Hier's die Ding
Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy
•
Heinrich Hattingh & Willem van Staden
•
Season 4
•
Episode 1
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.