Hier's die Ding
Ons bespreek wat "die ding" is oor verskeie aktuele onderwerpe met gaste uit diverse velde.
Podcasting since 2023 • 19 episodes
Hier's die Ding
Latest Episodes
Hier's die Ding oor Vokkies (my blah)
Ons gesels met Jacques en Wedrich, die dinamiese pa en seun span van Vokkies biltong, en hulle vertel ons hoe 'n grapperige stokperdjie ontaard het in een van die grootste biltongbesighede in die land.
•
Season 4
•
Episode 3
•
1:39:16
Hier's die Ding oor Die Belly Restaurant Groep
Ons gesels met Neil en Anuschka oor hul restaurant groep en betree bietjie 'n nuwe veld vir Hier's die Ding. Hulle vertel ons van sjefskool, resataurant bestuur en leer ons ook 'n paar interessante goedjies wat kosmaak betref.
•
Season 4
•
Episode 2
•
1:35:26
Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy
Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand ...
•
Season 4
•
Episode 1
•
2:06:02