Hier's die Ding
Episodes
19 episodes
Hier's die Ding oor Vokkies (my blah)
Ons gesels met Jacques en Wedrich, die dinamiese pa en seun span van Vokkies biltong, en hulle vertel ons hoe 'n grapperige stokperdjie ontaard het in een van die grootste biltongbesighede in die land.
Hier's die Ding oor Die Belly Restaurant Groep
Ons gesels met Neil en Anuschka oor hul restaurant groep en betree bietjie 'n nuwe veld vir Hier's die Ding. Hulle vertel ons van sjefskool, resataurant bestuur en leer ons ook 'n paar interessante goedjies wat kosmaak betref.
Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy
Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand ...
Hier's Die Ding oor Basson Laubscher
Ons gesels met Basson deur sy hele loopbaan, met spesifieke fokus op die lewe van 'n vryskut musikant, die verskil tussen musiek in Suid-Afrika en die buiteland en dan natuurlik soos altyd is daar tyd vir bietjie Zinkplaat.
Hier's Die Ding oor Jo-Ané du Plessis (née Van Dyk)
Ons gesels met Jo-Ané oor al die uitdagings wat atlete het in Suid-Afrika, hoe dit voel om haarself te meet teen die beste in die wêreld en dan natuurlik ook daai silwer medalje.
Hier's Die Ding oor Zinkplaat se comeback
Ons gesels met Bertie en Beer oor alle aspekte van Zinkplaat se eerste show vir byna 'n dekade.
Hier's Die Ding oor Deon Meyer
Ons gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywer geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses.
Hier's Die Ding oor Darren "Whackhead" Simpson
Darren shares the incredible journey of how he rose to the top of the radio industry with nothing but a motorbike, a can-do attitude and his trademark sense of humour.
Hier's Die Ding oor Francois van Coke
Ons gesels met Francois oor musiek, sy groot verskeidenheid projekte en dan natuurlik ook Fokofpolisiekar.
Hier's Die Ding oor Roal Boezaart
Ons gesels met Roal oor Freedom of Movement, entrepreneurskap en Suid-Afrika.
Hier's Die Ding oor Laudo Liebenberg
Ons gesels met Laudo oor sy loopbaan, musiek en dan natuurlik, Aking.
Hier's Die Ding oor Dale Steyn
We chat to Dale about how he became a Protea, being part of one of the greatest sides of all time and all things Cricket.
Hier's Die Ding oor Beer Adriaanse
Ons gesels met Beer oor musiek, die kunste en dan natuurlik Zinkplaat.
Hier's Die Ding oor Brendon Fourie
Ons gesels met Brennas oor sy werk by Stellenbosch FC, die PSL en die toekoms van Suid-Afrikaanse sokker.
Hier's Die Ding oor Carli van Wyk
Ons gesels met Carli oor wat dit beteken om 'n loopbaan te hê in politiek, die uitdagings wat daarmee gepaard gaan sowel as die toekoms van ons land.
Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 2
Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.
Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 1
Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.