Laat ons Boekevat

Uitnodiging

Jan Smit

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 6:01

Send a text

Welkom by: Laat ons Boekevat!
Alle Afrikaanssprekendes is welkom om by ons aan te sluit vir hierdie bybelstudie reeks waar ons beplan om vers-vir-vers en boek-vir-boek deur die Bybel te werk.
Vir meer inligting kontak my gerus per email by: jansmit54@icloud.com