Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Episodes
113 episodes
Lukas 23
Vandag lees ons van Jesus se verhoor voor Pilatus en Herodes. Sonder wettige aanklagte en behoorlike bewyse word die onskuldige Jesus, skuldig bevind, bloot net omdat die geskreeu en aandrang van die skare die oorhand gekry het.Jesus wor...
Promises of God
We are encouraged to stand on the promises of God, and to trust God to be faithful to keep His promises.
Lukas 22(b)
Jesus is in die tuin van Getsemani waar Hy tot Sy Vader bid, waar Judas Hom verraai, en waar Hy gevange geneem word.Jesus word geslaan en gespot, en verskyn voor die Joodse raad, waar Hy op onreëlmatige manier verhoor en skuldig bevind w...
Lukas 22(a)
Dit is die tyd vir die fees van die ongesuurde brode, die Pasga, oftewel die Paasfees, en dit is by hierdie geleentheid waar Jesus die nagmaal instel.
Lukas 21
Hierdie hoofstuk handel hoofsaaklik oor die profetiese rede van Jesus, wat gevolg het op 'n vraag van die dissipels.
Lukas 20
Jesus is nou in Jerusalem waar Hy die mense leer deur gelykenisse te vertel en met hulle te gesels, maar deurentyd is die skrifgeleerdes en Fariseërs en Sadduseërs besig om Jesus uit te lok om iets te sê waarvoor hulle Hom kon aankla of gevange...
Lukas 19
In Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue muntstukke. Dit is 'n profetiese gelykenis wat vooruit wys na die kerk van Jesus op aarde.Dan re...
Lukas 18
Jesus is op reis na Jerusalem om daar gekruisig te word, en op Sy pad gaan Jesus nou deur Jerigo loop. Hy vertel nog gelykenisse, antwoord die vraag van die ryk jongman en genees die blinde man by Jerigo.
Lukas 17
Jesus genees tien melaatse mans, maar net een kom terug om God te prys en te dank. Jesus leer ons ook oor die krag van geloof, en Hy leer ons oor die koms van die koninkryk van God.
Lukas 16
Vandag se Bybelstudie gaan oor die gelykenis van die oneerlike bestuurder, en die verhaal van die ryk man en Lasarus.
Lukas 15
Vandag lees ons van die verlore skaap, die verlore muntstuk, en van die verlore seun.Jesus vertel vir ons van die vreugde wat tot in die hemel heers, wanneer net een sondaar tot bekering kom.
Lukas 14
Jesus maak nog mense gesond en vertel nog gelykenisse.Jesus leer ons lesse van nederigheid en van vrygewigheid, en dat ons die sout van die aarde moet wees.
Lukas 13
Jesus is nog steeds op reis na Jerusalem, en op die pad gaan Hy deur 'n aantal dorpe en stede.Hy leer die mense met gelykenisse, en Hy maak die siekes gesond. Hy vertel ons van die smal deur wat lei tot die lewe, en Hy dring by die mense...
Lukas 12
In hierdie hoofstuk leer Jesus die dissipels 'n hele aantal belangrike lesse, en vertel Hy ook 'n aantal gelykenisse vir die skare.Jesus waarsku teen die soeke na rykdom, en gee die volgende waarskuwing: "Waar julle skat is, daar sal jul...
Lukas 11
Op die versoek van die dissipels, leer Jesus hulle om te bid. Jesus beklemtoon ook weer die belangrikheid van die Woord van God.Dan beland Jesus in 'n onderonsie met die Fariseërs en die skrifgeleerdes. Hy wys hulle op hul sonde en skynh...
Lukas 10
In Lukas hoofstuk 10 lees ons van die 72 dissipels wat Jesus uitgestuur het op 'n sending in Samaria, en ons hoor ook die gelykenis van die barmhartige Samaritaan.ons leer ook 'n baie belangrike les as Jesus die huis van Marta en Maria b...
Lukas 9b
Jesus is nou op pad vanaf die berg Hermon, terug na Galilea. Op die pad, dryf Hy 'n bose gees uit 'n seun uit, kondig die tweede keer Sy eie dood aan, en leer die dissipels dat die mens se eie ego en status, nie belangrik is in die koninkryk va...
Pinkster 2026 Bid in die Heilige Gees
Sover het ons Pinkster reeks vir hierdie jaar ingesluit: "Christelike gebed", "Bid tot die Vader", en "Bid deur Jesus Christus."Vandag sluit ons die reeks af met "Bid in die Heilige Gees."Ons wens julle almal 'n geseënde Pinkster ...
Pinkster 2026 Bid deur Jesus
Die bloed van Jesus gee ons toegang tot die Vader, en Jesus is ons Voorspraak en Advokaat by God.Jesus leer ons om te bid, en Hy is vir ons 'n voorbeeld van gereelde en opregte gebed. En die grootste voorreg wat ons het, is om in die Naa...
Pinkster 2026 Bid tot die Vader
Verlede keer het ons geleer oor Christelike gebed.Vandag kyk ons na gebed tot ons hemelse Vader, en gebed in geloof.
Pinkster 2026 Christelike gebed.
In ons Pinkster biduur en Bybelstudie reeks gaan ons hierdie jaar meer leer oor gebed. Ons wil graag leer wat gebed id en hoe om effektief te bid.En ons wil ons in die tyd toelê op gebed om te vra dat die Heilige Gees ons weer opnuut sal...
Lukas 9a
Jesus doen nog wonderwerke, en hy leer die dissipels en al die mense wat Hom volg.Dan lees ons van Petrus se belydenis, en van Jesus se verheerliking op die berg.Net daarna begin Jesus om vir die dissipels te vertel van Sy komende...
Hemelvaart 2026
Vandag herdenk ons die Hemelvaart van Jesus Christus, ons Verlosser.Ons kyk na die lewe van Jesus, van voor die grondlegging van die aarde af, tot na Sy opstanding uit die dood.