Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Mattheus 1
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 2
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
In hierdie episode kyk ons na die geslagsregister van Jesus deur die voorgeslagte van Josef, asook na die gebeure rakende die geboorte van Jesus.