Laat ons Boekevat

Matteus 5

Jan Smit Season 1 Episode 6

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 26:25

Send a text

Hierdie is die eerste van 3 hoodstukke waar Matteus die bergrede van Jesus vir ons weergee. In hoofstuk 5 beskryf Jesus vir ons hoe 'n christen, of dissipel van Jesus, se lewe behoort te lyk. Dit is 'n hoofstuk ryk aan kennis en waarheid. Dit beskryf 'n leefwyse wat elke christen moet nastreef.