Laat ons Boekevat

Matteus 7

Jan Smit Season 1 Episode 8

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 20:38

Send a text

Hierdie is die laaste van 3 hoofstukke waarmee Matteus die Bergrede van Jesus afsluit. Die episode bevat weereens 'n groot aantal bybelse beginsels en waarhede wat ons moet leer, verstaan en in ons lewens toepas.