Laat ons Boekevat

Matteus 10

Jan Smit Season 1 Episode 11

Jesus gee opdragte aan Sy dissipels voordat Hy hulle uitstuur om sendingwerk te gaan doen. Dit is opdragte wat vir ons ook geld, omdat ons Jesus se dissipels is in vandag se wereld.