
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 12
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 13
"Die Seun van die mens is immers Here oor die sabbat." Jesus leer ons oor die sabbatsbeginsels terwyl Hy siekes gesond maak en die mense rondom Hom leer. Alhoewel die Farriseers rede soek om Jesus aan te kla en dood te maak, keer dit Hom nie om die koninkryk van die hemel te verkondig nie!