
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 13
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 14
Jesus leer ons met behulp van gelykenisse, en daarmee maak hy die koninkryk van die hemel aan ons bekend. Gelykenisse maak dit vir ons maklik om die geheimenisse van die Woord van God te verstaan, maar ons sal sien dat die mense wat Hom die beste ken, Sy vriende en familie, Hom nog steeds verwerp.