Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 14
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 15
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Ons lees van die dood van Johannes die Doper, die vermeerdering van die brood, Jesus loop op die see en later genees Hy die mense in Gennesaret.