Laat ons Boekevat

Matteus 15

Jan Smit Season 1 Episode 16

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 15:39

Send a text

Die gevaar van gebruike en tradisies van die verlede, asook die sosiale veranderinge in vandag se tyd: Is dit belangriker as die woord van God? Wat gaan ons glo en waaraan gaan ons getrou wees?