Laat ons Boekevat

Matteus 17

Jan Smit Season 1 Episode 18

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 21:22

Send a text

Vandag leer ons die volgende: Jesus word verheerlik op die berg in die teenwoordigheid van Petrus en Jacobus en Johannes, asook Moses en Elia! Jesus genees 'n geestelik versteurde seun, dan kondig Hy weereens sy eie dood en opstanding aan. En dan die interessante vraag oor die tempelbelasting, en Jesus se eienaardige manier om voorsiening te maak daarvoor.