Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 18
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 19
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
"Wie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?" Dit is die vraag wat Jesus breedvoerig vir ons antwoord in hierdie hoofstuk. Ook die vraag van die verhouding tussen Christene en ons plig om te vergewe. Jesus leer ons presies wat Hy van ons as Sy kinders verwag.