Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 19
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 20
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
In hierdie gedeelte voer Jesus 'n gesprek met die Fariseërs en met Sy dissipels oor egskeiding. Dan seën Jesus die kindertjies, en antwoord die vraag van die ryk jongman: "Watter goeie daad moet ek doen om die ewige lewe te verkry?"