
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 22
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 23
Jesus is op Sy lydensweg en maak gereed om gekruisig te word. Vir oulaas leer Hy nog Sy dissipels en volgelinge met 'n profetiese gelykenis. Maar steeds probeer die skrifgeleerdes en Fariseërs om Hom vas te trek met strikvrae.