Laat ons Boekevat

Matteus 24

Jan Smit Season 1 Episode 25

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 25:40

Send a text

Vandag begin ons met 'n gedeelte wat algemeen bekend staan as die "Profetiese Rede" van Jesus. Hy is op die Olyfberg saam met Sy dissipels, en Hy antwoord hulle vrae oor die toekoms, en oor die tekens van die eindtyd. Hierdie profetiese preek van Jesus is vir ons vandag net so belangrik as wat dit was vir Sy dissipels.