Laat ons Boekevat

Matteus 25

Jan Smit Season 1 Episode 26

Hierdie is die tweede deel van die profetiese rede waar Jesus gelykenisse vertel om te verduidelik hoe dit in die koninkryk van die hemel sal wees aan die einde van die tyd. Die gelykenis van die tien meisies met hul olielampe, en die gelykenis van die muntstukke. Jesus sluit Sy rede af met die belangrike profesie oor die laaste oordeel.