
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Matteus 28
•
Jan Smit
•
Season 1
•
Episode 29
Vandag lees ons die laaste hoofstuk van die evangelie van Matteus. Ons lees van Jesus se opstanding uit die dood, Sy verskyning aan Sy volgelinge, en die laaste en belangrike opdrag aan die dissipels. Maar ons leer ook 'n les oor die mag van 'n leuen.