Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
1 Timoteus 2 en 3
•
Jan Smit
•
Season 2
•
Episode 2
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Ons leer oor voorbidding vir ons medemens, en veral vir die regering en mense wat gesag uitoefen. Ons leer ook van die pligte van mans en vroue en ouderlinge en diakens in die christelike gemeente.