Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
1 Tim. 4
•
Jan Smit
•
Season 2
•
Episode 3
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Paulus waarsku teen die dwaalleraars en teen die afvalligheid wat in die eindtyd sal vermeerder. Hy gee ook vir Timoteus riglyne om 'n goeie dienaar van Christus Jesus te wees, riglyne waarop ons ons ook vandag moet toelê.