Laat ons Boekevat

1 Timoteus 5

Jan Smit Season 2 Episode 4

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 20:38

Send a text

Vandag lees ons verder oor die herderlike vermaning van Paulus aan Timoteus. Byvoorbeeld, hoe om ouer mense sowel as jonger mense te behandel, naamlik met respek en eerbied. Ons leer ook van die taak van die weduwees in die gemeente, sowel as die gemeente se plig om hulle te versorg.