Laat ons Boekevat

1 Timoteus 6

Jan Smit Season 2 Episode 5

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 21:55

Send a text

In hierdie hoofstuk leer ons van die Christelike plig van alle werknemers, en ook weer meer oor die vals leerstellings binne die kerk van Jesus. Paulus lê klem op die gevare van geldgierigheid, en spoor ons aan om ryk te wees in goeie dade.