Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
2 Timoteus 1
•
Jan Smit
•
Season 2
•
Episode 6
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Paulus skryf sy tweede brief aan Timoteus terwyl hy 'n gevangene is in die tronk in Rome. Dit is 'n baie emosionele brief omdat Paulus verlang om weer vir Timoteus te sien, maar omdat hy weet dat hy aan die einde van sy lewe gekom het en nie weer lewendig uit die tronk sou kom nie.