Laat ons Boekevat

2 Timoteus 4

Jan Smit Season 2 Episode 9

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 19:08

Send a text

Paulus gee sy laaste en belangrike opdrag aan Timoteus: "Verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig;" Al sal die mense die gesonde leer nie meer verdra nie, al sal hulle vir hulle leermeesters bymekaar maak wat net sal sê wat hulle graag wil hoor, moet ons ons werk doen as verkondigers van die evangelie. Paulus lewer 'n treffende persoonlike getuienis, en sluit dan af met 'n aantal persoonlike versoeke en gedagtes.