
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Hemelvaart
•
Jan Smit
•
Season 3
•
Episode 1
Wanneer Jesus opvaar na die hemel, belowe Hy om altyd by ons te wees, Hy belowe dat ons met die Heilige Ges gedoop sal word, Hy belowe dat ons krag sal ontvang om Sy getuies te wees. As ons eensgesind volhard in die gebed, sal hierdie beloftes vir ons waar word gedurende hierdie Pinkstertyd.