Laat ons Boekevat

Pinkster Maandag

Jan Smit Season 3 Episode 2

Ons  herdenk Pinkster hierdie week deur 'n reeks bybelstudies met die tema: Gebed. Vandag kyk ons na Jesus se model gebed, die Onse Vader.