Laat ons Boekevat

Pinkster Woensdag

Jan Smit Season 3 Episode 4

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 8:01

Send a text

In 1 Samuel lees ons dat Hanna tot die Here gebid het in haar nood en hartseer, en dat die Here haar gebed verhoor het. Sy het 'n gelofte afgelê, en sy het getroue gebly aan haar gelofte. Dan lees ons Hanna se pragtige dankgebed in 1 Samuel hoofstuk 2.