
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Pinkster Vrydag
•
Jan Smit
•
Season 3
•
Episode 6
Vandag lees ons van Salomo se gebed vir gehoorsaamheid en vir insig om die volk te regeer as koning. Sy gebed word verhoor, en in God se goedheid geen Hy ook vir Salomo rykdom en eer. Maar later het Salomo gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, en die toorn van die Here het teen Salomo ontvlam!