Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Pinkster Sondag
•
Jan Smit
•
Season 3
•
Episode 7
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
In Jerusalem is dit tyd vir Shavuot, die Fees van Weke, en die stad is in rep en roer. Duisende Jode het van regoor die wêreld gekom om die fees te vier. Die tyd het ook aangebreek vir die uitstorting van die Heilige Gees waarvoor Jesus se dissipels noun al tien dae wag. Dit is die tyd wat die kerk van Jesus op aarde tot stand gekom het, en dit gaan gepaard met tekens en wonderwerke!