Laat ons Boekevat

Titus 3

Jan Smit Season 2 Episode 12

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 15:35

Send a text

Ons het aan die einde gekom van die brief aa Titus, en so ook aan die einde van die drie pastorale briewe van Paulus. Ons het baie geleer oor ons verpligtinge en verantwoordelikhede binne die gemeente, die noodsaaklikheid van gebed, ons diens aan die Here, en nog baie meer.