
Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Markus 1
•
Jan Smit
•
Season 2
•
Episode 30
Terug by die evangelies, begin ons vandag met die evangelie volgens Markus. Die evangelie begin met die bediening van Johannes die Doper, en ook die doop van Jesus. Jesus roep Sy eerste dissipels, begin om te preek en om mense te genees. Markus skryf die evangelie op grond van die inligting wat hy by Petrus kry, en net soos Petrus, het Markus 'n unieke manier om ons te vertel van die lewe en werk van Jesus. Kom lees en luister gerus saam met ons!