Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Markus 9
•
Jan Smit
•
Season 2
•
Episode 38
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Ons lees vandag van Jesus se verheerliking op die berg en die genesing van 'n seun. Ons leer ook 'n paar belangrike lesse, soos: "As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees." En ook: "Wie nie teen ons is nie, is vir ons," Kom lees saam met ons en vind uit waaroor hierdie wyshede gaan.