Laat ons Boekevat

Markus 11

Jan Smit Season 2 Episode 40

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 19:24

Send a text

Vandag lees ons van Jesus se intog in Jerusalem. Na 3 jaar se bediening in Galilea en die noordelike streke van Israel, is Jesus nou hier in Jerusalem om Sy aardse bediening af te sluit.

Wanneer Hy Jerusalem binnekom is daar 'n groot skare wat Hom eer en prys en uitroep "Hosanna!" Maar in die tempel is die priesterhoofde en skrifgeleerdes nog steeds besig om Sy dood te beplan.