Laat ons Boekevat

Markus 13

Jan Smit Season 2 Episode 42

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 22:01

Send a text

Markus 13 is Jesus se profetiese rede, waar Hy ons leer van die wegraping, die groot verdrukking en van Sy wederkoms.

Jesus leer ons van al die tekens waarop ons moet let om te weet dat Sy koms baie naby is.