Laat ons Boekevat

Markus 14

Jan Smit Season 2 Episode 43

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 25:40

Send a text

In Markus 14 word Jesus se dood beplan, Hy word gesalf, vier die Paasfees en stel die nagmaal in. Daarna gaan Jesus en Sy dissipels na Getsemane waar Hy verraai word en gevange geneem word.